
PM berig oor die uitdagings in die Australiese wolbedryf en die invloed op Suid-Afrika
Loading player...
Die Australiese wolbedryf mik na groter verkope in die Chinese markte, veral in die land se modemarkte. Dan word daar verder berig oor die ontwikkeling van ‘n stelsel wat skape direk by die skeerders aflewer en sodoende die vang en sleep van skape uit die kraal, verhoed. ’n Outomatiese module is ontwikkel wat hierdie proses vergemaklik en moontlike beserings verhoed.