Dr Johnny vd Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die wisselkoers versterk teenoor die Amerikaanse dollar. Bees se slagpryse het effens gedaal. Speenkalfpryse het effens gestyg hierdie week en die vraag bly hoog. Varkvleispryse het effens gestyg. Bokpryse het ook weer verder gestyg die afgelope week en die pryse behoort hoog te bly.
25 May 2022 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes