
PM gesels met Roelf Meyer, skoolhoof by die President Steyn-skool buite Bloemfontein
Loading player...
Roelf Meyer is die skoolhoof van die President Steyn-skool in die hartjie van die landbougemeenskap van Bloemfontein. Meyer vertel van die skool se ontstaan. En die skool bestaan alreeds meer as 90 jaar en het ‘n ryke geskiedenis. Hy vertel ook van prestasies wat die skool behaal het en hoekom die skool so uniek is. Meyer vertel ook van die geleenthede wat die skool aan alle leerders bied.