PM gesels onder andere oor die onlangse aanwysing van Suid-Afrika se beste slaghuise

Loading player...
Die Rooivleisbedryfsforum het weer sy inisiatief om Suid-Afrika se beste slaghuis aan te wys, gestand gedoen. ‘n Groot aantal inskrywings is van regoor die land ontvang en een slaghuis in Sentraal Suid-Afrika het met die louere weggestap. Daar word verder ook berig wat voornemende verkopers kan doen om die regte afslaer aan te wys om ‘n veiling te hanteer.
24 May 2022 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes