PM gesels oor moontlike oplossings vir die kommandowurm-pes

Loading player...
Uitstekende navorsing wat onlangs gedoen is, toon dat daar moontlik ‘n oplossing gevind is vir die pes van kommandowurms wat groot dele en gebiede van die landbousektor in die Amerikas, Afrika en Asie bedreig. Weerstandigheid teen sekere middels het navorsers genoop om na nuwe oplossings te kyk en hulle glo dat hulle ‘n kuur daarvoor gevind het.
23 May 2022 4AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes