PM gesels na die afgelope week by Nampo met een van die uitsallers

Loading player...
Nampo-week is verby en ten spyte van baie uitdagings, word die week se verrigtinge wyd geloof vir die sukses wat behaal is. Graan SA se besluit om voort te gaan met die week het aanvanklik baie kritiek ontlok, maar na die week was almal dit eens dat die sukses van die grootste vertoonvenster van die landbousektor in Suid-Afrika, alle negatiewe faktore oorheers het.
23 May 2022 4AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes