
PM gesels met AJ du Plessis oor ‘n unieke veiling vir ‘n bekende skool buite Bloemfontein se landbougemeenskap.
Loading player...
Die President Steyn-skool buite Bloemfotein is ‘n bekende baken in die landbougemeenskap en is ook die voederskool vir landbouers in die omgewing. Vanjaar word daar ‘n unieke fondsinsamelingsveldtog van stapel gestuur deur middel van ‘n groot veiling op ‘n plaas in die Bloemfontein-distrik.