18 April 22 - Gerda Visagie van Hartenbos Apteek

Loading player...
Ons konsentreer in 2022 meer op emosionele gesondheid en vanoggend
gesels Gerda oor ouers wat sukkel om hul peuter, kleuter of tiener te dissiplineer.
18 May 2022 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Bewusmaking van onvrugbaarheid - 26 Agustus 2026

Onvrugbaarheid: leefstyl, voeding en ondersteuning Gerda gesels oor onvrugbaarheid en die rol wat leefstyl kan speel wanneer ’n mens beplan om swanger te raak. Ons het onder meer gekyk na: • die invloed van stres • die rol van dieet en voeding • voedselaanvullings en moontlike tekorte • leefstylaanpassings wat…
26 Aug 14 min