
PM gesels op Nampo met ‘n oud-Springbokrugbyspeler, Theo Oosthuizen, oor sy skaapboerdery.
Loading player...
Theo Oosthuizen is ‘n bekende oud-Springbokrugbyspeler wat ook bekendheid in die finansiele sektor verwerf het. Hy het begin teel met die Letelle-skaapras en vertel van die veelsydige eienskappe van die skaap. Oosthuizen gee ook sy mening oor die stand van landboutoestande in Suid-Afrika en deel sy bekommernis oor die ekonomie wat n terugslag toon.