
PM berig oor ‘n onkruid wat ‘n ernstige bedreiging inhou vir die landboubedryf.
Loading player...
‘n Bekende onkruid hou ‘n ernstige bedreing in vir die landbousektor en die Minister van Landbou het die onkruid, Palmer amaranth as ‘n kategorie 1-onkruid verklaar. Die plante word as uitheemse indringers beskou wat geensins verbou of verhandel mag word nie. Die onkruid is reeds teen minstens nege meganismes in onkruiddoders weerstandig.