
Prof Frikkie Mare, senior landbou-ekonoom aan die Universteit Vrystaat gesels oor die Meesterplan vir Landbou.
Loading player...
Prof Frikkie Mare, senior landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, verduidelik die doel van die voorgestelde Meesterplan vir Landbou, soos deur die regering voorgestel. Die aanvanklike doel is om alle betrokkenes en rolspelers te betrek en deur aksies tot uitvoering te bring. Die toekoms sal egter, volgens Mare, leer hoe die plan gaan uitspeel en of die kritiek, soos uitgespreek deur verskeie opposisiepartye, geregverdig is.