PM gesels met ‘n kenner, Jannie Botha, oor hidroliese higiene in filters en oplossings hiervoor, veral vir besproeingsbo

Loading player...
Jannie Botha is ‘n kundige op die gebied van filters en hy verduidelik hoe om water en olie in hidroliese filters te verhoed. Veral besproeingsboere langs riviere, ondervind gereeld probleme hiermee en Botha verduidelik ook hoe dit aangespreek kan word deur die regte keuses te maak by die aankoop van filters.
16 May 2022 4AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes