John Deere - wat jy als kan sien by #NAMPO2022

Loading player...
Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens is regstreeks vanaf @GraanSA NAMPO Oesdag 2022. Sy gesels met Hentie Breedt, Bemarkings en Kommunikasie Betuurder by Afrika Midde Ooste.
Hentie deel wat dit vir John Deere beteken om terug te wees by Nampo. Hulle gesels ook oor wat alles te sien kry is by die John Deere standplase.
16 May 2022 Afrikaans South Africa Business · News

Other recent episodes

Santam Landbou Vroueprogram 2026 - Hannes van Wyk

Yolanda Maartens gesels lekker met Hannes van Wyk oor sy produksie: Hartsbriewe Jy kan dit nie mis nie, kom luister saam na sy onderhoud, en maak seker om 'n draai te maak by die Rooi Rose-tent vir die Santam Landbou Vroueprogram. Slegs by Graan SA se Nampo Oesdag 2026
23 Apr 3 min

Santam Landbou Vroueprogram 2026 - Willem Botha

Pulane Nel Sekepe gesels lekker met Willem Botha oor wat hy alles gaan doen by Nampo die jaar Van 'Daytime Makeup' tot Rooi Rose Voorblad 'Makeup' Maak reg vir Graan SA se NAMPO Oesdag 2026.
23 Apr 4 min

Santam Landbou Vroueprogram 2026 - Lizz Meiring

Pulane Nel Sekepe gesels lekker met Lizz Meiring oor haar Nampo Produksie: Die Real Housewife Die humor, die pitkos, die ernstige dele, alles rondom vrou wees. Dit wat vrouens doen wanneer hul tuis is en niemand hoef te "impress" nie. Maak reg vir Graan SA se NAMPO Oesdag 2026.
21 Apr 3 min

Standard Bank’s NAMPO highlights

Yolanda Maartens spoke to Brendan Jacobs, Head of Agribusiness at Standard Bank South Africa, about the bank's commitment to bolstering agricultural resilience amid global and local challenges.
16 May 2025 5 min