Charl Saunderson gesels in sy weeklikse rubriek “Kom ons praat ‘n bietjie boer”

Loading player...
Charl Saunderson is ‘n bekende leierboer en dorper-teler in die Kenhardt-distrik in die Noord-Kaap. Saunderson is ook bekend as motiveringspreker, predikant en berader en tree gereeld op as spreker by verskeie geleenthede. Hy vergelyk ‘n vragmotor en die belangrikheid van die drywer. Saunderson vertel van boerderye wat met huishoudings vergelyk word en hoe belangrik die “huis” is.
12 May 2022 1PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes