PM berig oor vier bekende internasionale leeus in aanhouding, wat in Suid-Afrika vrygelaat is.

Loading player...
Vier internasionale leeus wat in Frankryk in haglike toestande aangehou is en later deur ‘n internasionale diereliefhebber-organisasie bevry en gerehabiliteer is, is in Suid-Afrika vrygelaat. Die leeus het groot bekendheid in die internasionale media verwerf en hul reddingspoging is aanvanklik deur Covid in die wiele gery.
12 May 2022 1PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes