Agri-uur: 12 Mei, Dr. Jack Armour

Loading player...
Die onlangse blokkade van die S86-pad deur gefrustreerde boere het die aandag van die Vrystaat Landbou getrek. OFM-nuus se Lee Simmons gesels met dr. Jack Armour, Kommersiële Bestuurder by Vrystaat Landbou, hieroor.
12 May 2022 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min