Dr Johnny vd Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse.

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die wisselkoers stabiel gebly teenoor die Amerikaanse dollar. Slagpryse geniet steeds goeie ondersteuning, en kan opwaarts begin styg in die volgende twee maande. Speenkalfpryse het weer stabiel gebly hierdie maand. Hoendervleispryse het hierdie week stabiel gebly terwyl varkvleispryse gestyg het. Bokpryse het ook verder gestyg die afgelope week.
11 May 2022 3AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes