PM gesels met Johan Botha, eienaar by Oranjerivier Veevoere oor ‘n skaap-inligtingsdag vir boere.

Loading player...
Johan Botha van Oranjerivier Veevoere in Prieska, in die Noordkaap, is uitvoerende hoof van die besigheid. ‘n Groot inligtingsdag verlede week, het boere van regoor Suid-Afrika en sy buurlande gelok. Verskeie sprekers het deelgeneem en Botha vertel van die positiewe gesindheid wat onder landbouers heers en dat hy opgewonde is oor die toekoms.
11 May 2022 3AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes