Charles van Onselen - Versterkende Vader
Loading player...
Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: Versterkende, Helpende, Ondersteunende Vader uit JESAJA 41:10 AFR53
“Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek VERSTERK jou, ook HELP Ek jou, ook ONDERSTEUN Ek jou met my reddende regterhand.”