Nogsteeds in verwondering tien jaar later

Loading player...
Janine gesels met 3 uit die vier manne wat 10 jaar gelede in Sutherland 'n naweek gaan spandeer het, en daaruit die CD “In Verwondering” die lig laat sien het. Dis 2:30AM in Amerika, so Louis Brittz kon nie saamgesels nie, maar Neil Büchner, Retief Burger en Helmut Meijer staan almal reg om weer vir een aand saam daardie wonderwerk te herleef die 19de Mei.
5 May 2022 4AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Godly Revolution rocked Nelspruit this year!

Die jaar was Godly Revolution op Jeugdag in Nelspruit aangebied en ons dag toe ons hoor bietjie hoe dit daar gegaan het. Janine van Niekerk gesels met Erich Posthumus en sommer almal wat wou deel!
18 Jun 2AM 17 min

Did you know - Joy Magazine

Joy Magazine has released a new book with fascinating lesser known facts from the Bible called "Did You Know", and Gillian Fraser, Director and Production Manager of Joy Magazine, has kindly agreed to share a few of those every week to surprise you with a few of them.
17 Jun 1AM 2 min