
Charles van Onselen - God my rots
Loading player...
Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: God my Rots uit Ps 18:3
“Die Here is MY ROTS, my skuilplek en my redder, my God, MY ROTS, by wie ek skuil, my skild en sterk verlosser, my veilige vesting.”
“Die Here is MY ROTS, my skuilplek en my redder, my God, MY ROTS, by wie ek skuil, my skild en sterk verlosser, my veilige vesting.”