Bonsmara SA het vroeër hulle nuwe Bonsmara SA-katalogus bekend gestel wat reeds in volle gebruik is

Loading player...
Bosmara SA se nuwe katalogus is reeds in volle gebruik. Die genootskap se tegniese werkgroep en sy raad het sedert 2020 gewerk aan die ontwikkeling daarvan. Dit verskaf meer inligting en word aangebied in 'n meer kompakte formaat waarin al die inligting van 'n dier in 'n maklike leesbare formaat beskikbaar gestel word.
2 May 2022 4AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes