
Gideon Swart - Hoe smaak ons vir die wêreld?
Loading player...
Vandag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Sy tema: "Hoe smaak ons vir die wêreld?" uit Gal 5:22 - 23 (JA! Die vrugte van die Gees natuurlik).