Charles van Onselen - Die Enigste Weg

Loading player...
Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: Die Enigste Weg uit Johannes 14:6
“Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.”
27 Apr 2022 2AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Nqobile Ngcobo - Youversion now in Africa

YouVersion is a free Bible App helping millions around the world engage with Scripture daily. Africa is seeing huge growth in daily use and app in stalls and to support this momentum, YouVersion has just launched a South Africa Hub, led by locals who partner with churches and content creators…
11 Mar 10AM 14 min

Wynand du Preez - Moenie die Here beroof nie

Dan het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Moenie God beroof nie” uit Maleagi natuurlik.
12 Mar 11AM 5 min

Kalaharistories: Want Hy het so gesê

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Want Hy het so gesê uit Deut 13:4 en…
12 Mar 11AM 6 min

Elza Meyer nooi Esters wêreldwyd tot aksie

Charles van Onselen gesels met Ds Elza Meyer nie net oor haar opkomende twee Ester konferensies nie, maar ook oor ‘n wêreldwye oproep vir miljoene vroue om hierdie regverdige beweging van Esters en Mordegais te mobiliseer.
10 Mar 10AM 14 min