Dr Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom aan die Universteit Vrystaat gesels oor die verswakking van die Rand

Loading player...
Dr Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat, verduidelik die redes vir die jongste verswakking van die rand teenoor die Amerikaanse dollar. Hy verduidelik dat die prysstygings in vleispryse sedert die begin van die jaar, binne een week hierdeur uitgewis is. Baie redes word daarvoor gegee, soos beurtkrag en die oorstromings in Kwazulu-Natal. Die verswakking van die rand kan lei tot verdere rentekoers verhogings. Skuld gaan dus duurder word in die onmiddellike toekoms.
26 Apr 2022 3AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes