Hans-Jurie Moolman, 'n bekende regskundige

Loading player...
Hans-Jurie Moolman is ‘n bekende regskundige wat veral spesialiseer in grondregte. Hy behandel vandag regulasies en die sogenaamde goeie arbeidskode wat onlangs afgekondig is deur die Minister van Arbeid. Die belangrikste van hierdie arbeidskode, is dat werkgewers ‘n risiko-analise by die werksplek sal maak om die werksplek veilig te maak vir werknemers. Werknemers kan byvoorbeeld weier om te werk as hulle nie veilig voel nie. Die kwessie van inenting en nie-inenting van werknemers word ook bespreek.
25 Apr 2022 3AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes