
Dr Johnny vd Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse
Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die wisselkoers verswak het teenoor die Amerikaanse dollar. Oliepryse kan ook weer styg. Slagpryse geniet goeie ondersteuning al het die prys bietjie gedaal. Speenkalfpryse het weer verder gedaal hierdie maand. Hoendervleispryse het hierdie week effens gestyg en so ook varkvleispryse. Bokpryse het ook weer verder gestyg die afgelope week.