
PM berig oor ‘n plangebaseerde filet wat eersdaags bekendgestel word
Loading player...
Juicy Marbles, ‘n voedseltegnologiemaatskappy in Slowakye, stel binnekort ‘n plantgebaseerde heelsnit filet bekend en die beperkte vrystelling sal aanvanklik 1000 pakke filette aan verbruikers beskikbaar stel. Die heelsnit met vetmarmering, is ‘n eerste in die bedryf. In ander nuus uit Suid-Afrika se buurland, word berig oor Namibiese slagbeeste wat afneem in getalle vanjaar. Die hoop is egter om dit aan te vul uit Botswana, aangesien Suid-Afrikaanse produsentepryse te hoog is.