Romeine 1:20 : God openbaar in die see-anemoon

Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met marinebioloog, Mariette Wheeler oor die see-anemoon, wat 60 tot 100 jaar oud kan word!
11 Apr 2022 7AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Godsightings for the week

We are celebrating your Godsightings for the week. Where did you see the hand of God in action? His provision, protection, healing, direction, sense of humour?
1 May 1AM 5 min

Hardi Ferrell en Dalene Nel leef in harmonie

Janine van NIekerk gesels met Hardi Ferrell en Dalene Nel oor Laerskool Midvaal se Seniorkoor se pragtige weergawe van die lied “Still Waters” en hoe koorsing in die lewens van jongmense ‘n verskil kan maak.
30 Apr 2AM 18 min

Did you Know - Joy Magazine #11

We start off the program with something truly interesting! Joy Magazine has released a new book with fascinating lesser known facts from the Bible called "Did You Know", and Gillian Fraser, Director and Production Manager of Joy Magazine, has kindly agreed to share a few of those every week to…
29 Apr 1AM 2 min

DJ Boom - Praat met my

Janine van Niekerk gesels met Remus du Plessis, op Tiktok bekend as DJ Boom oor sy liedjie, Praat met my, en die harde pad wat hy moes loop na Jesus toe. AS jy die liedjie soek - hier is die link - https://vt.tiktok.com/ZSHHjGwgH/
29 Apr 1AM 18 min