Charles van Onselen: Die huis van die Here
Loading player...
Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; sy tema vir die middag: “Die Huis van die Here” uit PSALMS 27:4 AFR83
“Net een ding het ek van die Here gevra en dit sal ek najaag: dat ek my hele lewe lank in sy huis mag woon om sy goedheid te belewe en daaroor na te dink in sy tempel.”