Johann gesels met predikant en ’n bekroonde skrywer, Barend Vos, oor sy nuwe boek “Boas en Rut” wat onlangs vrygestel is, asook sy eie kronkelpaaie saam met die Here.
1 Apr 2022 4AM
English
South Africa
Christianity · Christianity
Johann Els gesels met Marlene Freislich van ADASA want September 2025 merk die 14de herdenking van Wêreld-Alzheimermaand, en die internasionale veldtog wat daarop gemik is om bewusmaking oor demensie te verhoog en die stigma daaromheen uit te daag.
Johann Els gesels met Isabella Burger, Retief Burger se vrou, oor haar eerste boek “My Stories,” oor die geboorte van ’n nuwe baba in die familie. Maar die eintlike ster? Die soon-to-be ouboet of ousus!
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan gesels hy oor Handelinge 2 met die tema: “Petrus se toespraak.”
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ou…
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Hoe beïnvloed spanning jou huwelik?”
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.