
Charles van Onselen: Met jou hele hart
Loading player...
Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; sy tema vir die middag: Met jou hele hart uit Spreuke 3:5-6
“Vertrou op die Here met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. Ken Hom in al jou weë, dan sal Hý jou paaie gelykmaak.”
“Vertrou op die Here met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. Ken Hom in al jou weë, dan sal Hý jou paaie gelykmaak.”