Charles van Onselen: Reine Godsdiens
Loading player...
Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; sy tema vir die middag: Reine Godsdiens uit Jakobus 1:27
“Reine en onbesmette godsdiens voor God en die Vader is dít: om wese en weduwees in hulle verdrukking te besoek en jou vlekkeloos te bewaar van die wêreld.”