Dít is hoe sentraal Suid Afrika saam kan kyk by vanjaar se Silwerskermfees

Loading player...
OFM Nights se Renaldo Schwarp gesels met feesdirekteur van die kykNET Silwerskermfees, Ricky Human oor vanjaar se hibriede fees en hoe kykers van regoor Suid-Afrika kan deelneem.
22 Mar 2022 8AM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Oplossings vir die platteland: Inspirerende stories van hoop en vindingrykheid

Ontdek hoe gewone Suid-Afrikaners die toekoms van hul gemeenskappe verander—van dié wat infrastruktuur herbou tot dié wat voedselonsekerheid bekamp. Hierdie driedelige dokumentêre reis, begin op 27 Julie op kykNET, laat jou gesels oor hoop, vindingrykheid en die krag van gemeenskapswerk. Moet dit nie misloop nie!
6 Aug 1PM 7 min