Agri-uur: 17 Maart, Heleen Viljoen

Loading player...
Een van die faktore wat tans bydra tot die prys van sonneblomolie is die oorlog in die Oekraïne weens Rusland se inval in daardie land. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Heleen Viljoen, ‘n landbou-ekonoom by Graan SA, hieroor gesels…
17 Mar 2022 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min