
Charles van Onselen: Deurgrond My
Loading player...
Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; sy tema vir die middag: “Deurgrond my” uit PSALMS 139:23-24 AFR53
“Deurgrond my, o God, en ken my hart; toets my en ken my gedagtes; en kyk of daar by my 'n weg is van smart, en lei my op die ewige weg!”
“Deurgrond my, o God, en ken my hart; toets my en ken my gedagtes; en kyk of daar by my 'n weg is van smart, en lei my op die ewige weg!”