Agri-uur: 15 Maart, Stephan Pietersen (Volle onderhoud)

Loading player...
Die rede vir die bestaan van die vergoedingsfonds is om kwalifiserende werkers wat aan diens seergekry het te vergoed. In vanoggend se tweedelige onderhoud met Stephan Pietersen, stigter van Work Accident Support, vind OFM-nuus se Elsabé Richard meer uit oor die dokumentasie wat aanlyn opgelaai en vorms wat ingevul moet word indien ‘n werker aan diens sou seerkry.
14 Mar 2022 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min