
Dr Johann Voges - Anderkant Twyfel
Loading player...
Johann gesels met Johann Voges, wat bekend is vir sy eerlike en onopgesmukte skryfwerk. Hy noem dit kreukelgedagtes – dis juis nie mooi glad gestryk nie. Ons gesels vandag oor sy boek: Anderkant Twyfel en kyk of ons ‘n paar lewensworstelvrae kan beantwoord.