
Claude Moller gee oudergewoonte sy inspirasie vir die naweek
Loading player...
Claude Moller is ‘n bekende “life coach” en motiveringspreker in die landbousektor wat sy wedervaringe met medemense deel en die spesiale lessies wat hy daaruit leer. Moller reis wyd in die Afrika kontinent en kry gereeld te doen met alledaagse praktyke en gebeurtenisse, wat hy dan ‘n storie van maak en uiteindelik ‘n les vir sy mede landgenote. In vandag se aflewering is sy tema “Kom wind, kom reen, kom oseaan ”.