Dr Johnny vd Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die wisselkoers verswak het teenoor die Amerikaanse dollar. Speenkalfpryse het begin daal hierdie maand. Stoorlampryse het wisselvallige pryse getoon. Varkvleispryse het gestabiliseer, maar daar is steeds ‘n laer vraag en verdere dalings kan in die toekoms verwag word. Bokpryse het intussen weer effens gestyg.
2 Mar 2022 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes