PM berig oor interessante nuus van die Australiese wolbedryf

Loading player...
Queensland Country Life berig oor termiese wol as alternatief vir polistireen. Volgens die betrokke Australiese minister behoort die bedryf se vervaardigingsvermoens te verbeter en plaaslike voorsieningskettings ‘n hupstoot te gee. Intussen het Australiese wolskeervoorspellings ook gestyg. Daar is verskeie tekens van kuddeheropbou met ‘n goeie verwagte toename. Goeie reen die afgelope seisoen oor groot dele van die land, het ‘n gunstige uitwerking op die bedryf gehad.
2 Mar 2022 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes