
Dr Frikkie Mare, senior landbou-ekonoom aan die Universteit van die Vrystaat
Loading player...
Dr Frikkie Mare, senior landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, verduidelik die verskillende vlakke van die ekonomie, te wete makro- en mikro-ekonomie. Mare verduidelik na aanleiding van die begrotingsrede die aksynsbelastings en veral die invloed wat dit op die verkope van drank en sigarette gehad het. Belasting op suiker se invloed op die bedryf, het ‘n negatiewe invloed uitgeoefen. Mare verduidelik ook kortliks die oorlog van Rusland en die Oekraine se invloed op landbou in SA.