
Landbounuus-podcast: Sprinkaanswerms in Noord-Kaap is geweldig dig
Loading player...
Die konsentrasie van sprinkaanswerms is geweldig dig, met swerms wat tot 4 000 hektaar in die Prieska-omgewing in die Noord-Kaap dek.