
Gustav Krös: Christelike perspektief op wêreld nuus
Loading player...
Johann Els gesels met Gustav Krös, ankerspreker vir díe ronde van Christelik Aktueel,‘n webgebaseerde gespreksforum wat aangebied word deur die Begrond Instituut en INcontext International. Dit bied ‘n Christelike perspektief op huidige besprekingspunte gefokus op die media- en nuuswêreld.