Agri-uur: 24 Februarie, Elmarie Prinsloo

Loading player...
Voorbereidings vir vanjaar se Bloemskou is goed op dreef met ‘n propvol program, gevul met onder meer pret- en landbouprogramme aan die orde van die dag. Elmarie Prinsloo, hoof uitvoerende beampte van Bloemskou, sê die skou skop ná twee jaar amptelik op 27 April af. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar hieroor gepraat…
23 Feb 2022 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min