
Riana Vermeulen - Strikke van Dankbaarheid
Loading player...
Johann Els gesels met Riana Vermeulen. Sy is ‘n boervrou uit die Noord Kaap wat al die vroue in die omgewing gemobiliseer het om groot strikke op elke plaas iewers sigbaar te monteer, as ‘n teken van hulle dankbaarheid teenoor die Here vir die reën.