Charles van Onselen - Bedaar
Loading player...
Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; sy tema vir die middag: Bedaar… uit Psalm 46:11-12 (1953)
LAAT STAAN en weet dat Ek God is; Ek sal hoog wees onder die nasies, hoog op die aarde.
Die Here van die leërskare IS met ons; die God van Jakob IS ‘n rotsvesting vir ons. Sela.