
PM berig oor interessante nuus van naspeurbaarheid van wol
Loading player...
Australian Wool Innovation berig oor nuwe tegnologie om naspeurbaarheid vanaf die wolprodusent tot die finale kledingstuk deur te trek. Die inligting word versamel om inligting oor wol se herkoms en die wolvoorsieningsketting sigbaar te maak. Dit hou verskeie voordele in, waaronder kontroleerbare eise van volhoubaarheid in. Dit sluit ook in verslagdoeningsdoeltreffendheid.