Agri-uur: 23 Februarie, Dr. Gerhard Verdoorn

Loading player...
Die palmer amarant-onkruid, wat baie aggressief groei en tot 600 000 sade op ‘n slag kan produseer, mag dalk sy wortels op ‘n plaas in die Vrystaat gevestig het. Dr. Gerhard Verdoorn van CropLife Suid-Afrika, sê toetse word egter nog gedoen om te bevestig of dit wel die palmer amarant-onkruid is. OFM-nuus het met hom hieroor gepraat…
22 Feb 2022 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min