
Dr Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom aan die Universteit van die Vrystaat
Loading player...
Dr Frikkie Mare, senior landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, verduidelik die kansellasie van ‘n kontrak om lewendige skape uit te voer na sekere Oosterse lande. Australie is blykbaar nou die enigste land wat lewendige uitvoere van skape na onder andere Maleisie en ander Oosterse lande mag doen. Die regering, in hierdie geval die Oos-Kaapse regering, word verantwoordelik gehou vir prosesse wat verkeerd geloop het. Mare voel dat die regering hul eie huis in ordemoet kry en dat die uitvoerprys nie baie duurder moet wees as die Suid-Afrikaanse prys vir byvoorbeeld stoorlammers nie.